Thursday, December 30, 2010

Verloof!

Anton en Nicola is op 17 Desember 2010 verloof in die Wildtuin! Ons geniet nog ons verlowing, en gaan eers in die nuwe jaar begin met trou reelings - hou hierdie bladsy dop vir updates!